Google Drive

Inprogram-aankope
4,3
10,1 m resensies
10 mjd+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Google Drive is 'n veilige plek om al jou lêers van enige toestel af te rugsteun en oop te maak. Nooi ander maklik om te bekyk, redigeer, of opmerkings by enige van jou lêers of vouers te maak.

Met Drive kan jy:

• Jou lêers veilig stoor en oopmaak, van enige plek af
• Onlangse en belangrike lêers vinnig oopmaak
• Lêers soek volgens naam of inhoud
• Lêers en vouers deel en hul toestemmings stel
• Jou inhoud vanlyn en op die pad bekyk
• Kennisgewings kry oor belangrike aktiwiteit in jou lêers
• Jou toestelkamera gebruik om papierdokumente te skandeer

Kom meer te wete oor Google Apps se opdateerbeleid: https://support.google.com/a/answer/6288871

Google-rekeninge kry 15GB se berging verniet, gedeel oor Google Drive, Gmail en Google Foto's. Vir bykomende berging kan jy met 'n inprogramaankoop opgradeer na 'n premium intekening. Intekeninge begin by $1.99/maand vir 100GB in die VSA en kan per streek wissel.

Google Privaatheidbeleid: https://www.google.com/intl/en_US/policies/privacy
Google Drive se diensbepalings: https://www.google.com/drive/terms-of-service
Opgedateer op
23 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 9 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

4,3
9,66 m resensies
Fanie du Preez
03 Julie 2023
Applikasie ie moeilik om te verstaan en betrelik baie stadig.
13 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Adi purba Purba
17 Julie 2023
Okebos
9 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
Lucky Akter22
21 Oktober 2022
Drive
15 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

* Foutoplossings en verbeteringe in werkverrigting.