Spring na inhoud
Google Play Speletjies-BETA
Begin van hoofinhoud.

Neem mobiele speletjies na jou rekenaar

Verken en speel mobiele speletjies op die rekenaar met Google Play Speletjies-beta
Rollees vir meer
  • Groter skerm en meer beheer
  • Moeitelose sinkronisering tussen toestelle1
  • Amptelike Google-ervaring

Android- mobiele speletjies, nou beskikbaar op die rekenaar

Beleef groter, kragtiger weergawes van uitgesoekte mobiele speletjies op Google se speletjieplatform vir rekenaars.

  • Adorable Home

  • AFK Arena

  • Age of Apes

  • 1945 Air Force: Airplane games

  • Among Gods! RPG Adventure

  • Arknights

  • Asphalt 9: Legends

  • Awaken: Chaos Era

  • Basketrio:Allstar Streetball

  • Blackjack - World Tournament

  • Blade Idle

  • Botworld Adventure

  • Bravo Casino-Fish table games

  • Braveland Heroes

  • Bakstene breker Quest

  • Bubble CoCo : Bubble Shooter

  • Cafe Panic: Cooking games

  • 叫我萬歲爺-甄嬛傳正版聯動

  • Call of Dragons

  • Cash Frenzy™ - Casino Slots

  • CookieRun: Kingdom

  • CookieRun: OvenBreak

  • Day R Survival: Last Survivor

  • Dragon Mania Legends

  • Dragonscapes Adventure

  • Drift Max Pro Car Racing Game

  • Dungeon Knight

  • eFootball™  CHAMPION SQUADS

  • Empire Takeover

  • Eversoul

  • Evony: The King's Return

  • FINAL FANTASY BE:WOTV

  • Game of Sultans

  • Gardenscapes

  • Genshin Impact

  • Golf King - World Tour

  • Governor of Poker 3 - Texas

  • Grimvalor

  • Hades' Star

  • Homescapes

  • Horizon Chase – Arcade Racing

  • Hungry Shark Evolution

  • Hustle Castle: Medieval games

  • Idle Heroes - 8th Anniversary

  • Idle Mafia - Tycoon Manager

  • Idol Queens Production

  • Island War

  • Jackpot Party Casino Slots

  • Jackpot World™ - Slots Casino

  • Jumo Clicker!

  • Just Dance Now

  • KidloLand Kids & Toddler Games

  • King's Throne: Royal Delights

  • Last Fortress: Underground

  • Last Shelter: Survival

  • Left to Survive: Zombie Games

  • Lords Mobile: Last Fighter

  • Lotsa Slots - Casino Games

  • Luna Re : Dimensional Watcher

  • Magic Jigsaw Puzzles-Games HD

  • Magic Rampage

  • Mahjong Village

  • Masha and the Bear Pizza Maker

  • Merge Fables

  • 기적의 검

  • Mobile Legends: Bang Bang

  • OTR - Offroad Car Driving Game

  • Open House: Match 3 puzzles

  • Pixel Starships™

  • Pirates of the Caribbean: ToW

  • Religion Inc. God Simulator

  • Rise of Castles: Ice and Fire

  • Rise of Kingdoms: Lost Crusade

  • Ronin: The Last Samurai

  • Save the Earth Planet ECO inc.

  • Ski Resort: Idle Tycoon & Snow

  • Soul Seeker: Six Knights

  • Space shooter - Galaxy attack

  • Star Chef 2: Restaurant Game

  • State of Survival: Zombie War

  • Summoners War

  • Summoners War: Chronicles

  • Ten Crush

  • Township

  • Top Eleven Be Football Manager

  • Top War: Battle Game

  • Tower Conquest: Tower Defense

  • Tower of God: New World

  • Tower Defense: Towerlands (TD)

  • Turnip Boy Commits Tax Evasion

  • Undersea Solitaire Tripeaks

  • Valor Legends:Building Bloxx

  • Vegas Live Slots: Casino Games

  • Violas Quest: Marble Shooter

  • War Alliance - PvP Royale

  • War and Magic: Kingdom Reborn

  • War and Peace: Civil War

  • War Planet Online: MMO Game

  • Wild Castle: Tower Defense TD

  • Worms Zone .io - Hungry Snake

  • WWE SuperCard - Battle Cards

  • Zen Koi 2

  • Zombeast: FPS Zombie Shooter

Vorder na die volgende vlak met verbeterde kontroles

Gebruik jou muis en sleutelbord vir groter ratsheid en om jou prestasie ’n hupstoot te gee.2

Verdiep jou in die speletjie soos nog nooit vantevore nie

Kom nader aan die aksie met 'n groter skerm en geoptimeerde grafika.

Gaan aan waar jy opgehou het – enige tyd, enige plek

Sinkroniseer jou vordering en speletjiebiblioteek oor toestelle heen met ’n eenmalige aanmelding by jou Google-rekening. Begin speel op jou foon, skakel oor na jou rekenaar en gaan dan weer op jou foon voort.1

Speel voluit met Google

Ons optimeer elke speletjie vir rekenaars in samewerking met die ontwikkelaar – sodat jy jou gunstelinge kan ervaar soos wat die skeppers bedoel het. Ons laat loop ook veiligheidskontroles op alle speletjies om jou toestel veilig te hou.

Verdien belonings terwyl jy speel

Jy sal met Google Play Points punte verdien op alles wat jy met Google Play Speletjies koop, insluitend inappitems en -intekeninge. Jy kan Play-punte op jou rekenaar deur dieselfde proses insamel en gebruik as op jou mobiele toestel.3

Minimum vereistes

  • bedryfstelsel: Windows 10 (v2004)
  • Berging: Soliedestaatskyf (SSD) met 10 GB bergingspasie beskikbaar
  • Grafika: IntelⓇ UHD-grafika 630 GPU of vergelykbaar
  • Verwerker: 4 CPU- fisieke kerns (sommige speletjies vereis ’n Intel CPU)
  • Geheue: 8 GB RAM
  • Windows-adminrekening
  • Hardewarevirtualisering moet aangeskakel wees

Besoek die Hulpsentrum om meer te wete te kom.

Intel is ’n geregistreerde handelsmerk van Intel Corporation of hul filiale. Windows is ’n handelsmerk van die Microsoft-maatskappygroep.

Gereelde vrae

Google Play Speletjies is ’n rekenaarapp waarmee jy uitgesoekte mobiele speletjies op ’n Windows-rekenaar of -skootrekenaar kan deurblaai, aflaai en speel. Nie net kan jy jou gunsteling-Android-speletjies op ’n rekenaar geniet nie, maar jy sal ook sleutelbord- en muistoegang, probleemvrye sinkronisering tussen toestelle, en integrasie met Google Play Points hê.

Om aan die beta deel te neem, moet jou rekenaar aan die volgende minimum vereistes voldoen:

  • Windows 10 (v2004)
  • Soliedestaatskyf (SSD) met 10 GB bergingspasie beskikbaar
  • IntelⓇ UHD-grafika 630 GPU of vergelykbaar
  • 4 CPU- fisieke kerns (sommige speletjies vereis ’n Intel CPU)
  • 8 GB RAM
  • Windows-adminrekening
  • Hardewarevirtualisering moet aangeskakel wees

Google Play Speletjies-beta is in meer as 100 streke beskikbaar.

Enigiemand in hierdie streke met ’n rekening wat kwalifiseer, kan die beta aflaai.

Die Google Play Speletjies-mobielapp is hoofsaaklik ingestel op die kitsspeletjie-ervaring waarmee jy informele speletjies maklik kan aanpak. Ons sal binnekort meer aankondigings oor die mobielapp hê. “Google Play Speletjies” sal voortaan na die rekenaarervaring verwys waar jy jou gunsteling-Android-speletjies kan geniet.

Duisende speletjies is tans in die betastreke beskikbaar. Ons voeg gereeld speletjies by. Kom loer daarom gereeld in om te sien wat is nuut.Verken speletjies

Google Play Speletjies gebruik nie enige foonbergingspasie nie.

Lees ons hulpsentrumartikel vir meer inligting oor hoe om Google Play Speletjies-beta op jou rekenaar te installeer en op te stel.

Word deel van die aksie

Kyk bietjie na Google Play Speletjies-beta. Al wat jy nodig het, is 'n rekenaar wat aan die vereistes voldoen.