GTM LoadShed

10 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Hierdie toep sal al die verwarring uit die Groter Tzaneen Munisipaliteit se "loadshedding" skedule uithaal.

- Deur jou area te spesifiseer sal die toep jou laat weet of dit onderhewig is aan "loadshedding" op die oomblik, of nie.
- Dui aan of Eskom besig is met "loadshedding" en, indien wel, in watter stadium.
- Ontvang kennisgewings met Eskom stadiumveranderings asook jou area se "loadshedding" status.
- Ontvang kennisgewings wanneer jou area se "loadshedding" amper gaan begin.
- Voorsien kontakinligting van GTM vir krag verwante navrae.
- Plus, meer opwindende funksies wat voorlê...
Opgedateer op
08 Jan. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Appinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer tydens oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Wat's nuut

- Implementeer die nuwe hibriede GTM skedule.

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
ED Ernst
edrean@allesbeste.com
South Africa
undefined