Via Afrika ToetsUself

ToetsUself van Via Afrika is die perfekte studiemaat vir alle Suid-Afrikaanse leerders.

Die app toets jou kennis en vaardighede in al jou skoolvakke met ’n stel gratis vrae. Meer toetse oor spesifieke afdelings van elke vak kan in die app aangekoop word. Gedetailleerde terugvoering oor elke vraag wat jy beantwoord sal verseker dat jy ’n sukses van jou eksamens maak. Jou selfvertroue sal sommer gou ’n hupstoot kry as jy sien hoe jou uitslae verbeter!

Die vrae in ToetsUself is met sorg uitgesoek om jou kennis te toets en jou vaardighede te ontwikkel. Dit sal beslis jou voorkeurmetode vir hersiening word.
Read more
4.2
10 total
5
4
3
2
1
Loading...

What's New

Alle vasvrae is nou gratis. Geen krediete meer nodig nie.
Read more

Additional Information

Updated
May 18, 2018
Size
Varies with device
Installs
1,000+
Current Version
Varies with device
Requires Android
4.0 and up
Content Rating
Everyone
Permissions
Offered By
Via Afrika
Developer
Via Afrika, 11th floor Media24 Centre 40 Heerengracht Foreshore Cape Town 8000
©2018 GoogleSite Terms of ServicePrivacyDevelopersArtistsAbout Google|Location: United StatesLanguage: English
By purchasing this item, you are transacting with Google Payments and agreeing to the Google Payments Terms of Service and Privacy Notice.