Ek Kan, Jy Kan, Ons Kan,
Baasraak in Jesus se naam!

Baasraak is 'n Christelike multimedia-netwerk wat deur Freek en Hannah Vermaak bedryf word, wat Radio- en Internetuitsendings insluit.
Freek was vir oor die 10 jaar die vervaadiger en aanbieder van sy eie TV Program op die Kruiskyk TV Kanaal. Freek het toe hy begin uitsaai op Kruiskyk na 'n naam gesoek vir sy program. Hy het ervaar die program moet gaan oor 'n lewe van oorwinning in Christus. Die Beknopte Afrikaanse Verklarende Woordeboek het toe net een woord vir oorwin gegee; "Baasraak!" Freek glo dat God se genade is vir 'n mens genoeg om die swaarkry, terugslae, uitdagings en bekommernisse in jou lewe Baas te Raak! Freek en Hannah en hulle bedieningsspan en vriende en vennote het een doel voor oë en dit is om hulle gawes en talente te gebruik om God die Vader te verheelik en om mense aan die Here Jesus bekend te stel wie Hom nie ken nie. Freek is ook die aanbieder van Baasraak, wat op Dinsdae, Saterdae en Sondae op HEARTBEAT FM 103.9 uitgesaai word.


(Designed by: Werner Westraadt)
Read more
Collapse
Loading…

Additional Information

Updated
April 28, 2020
Size
40M
Installs
100+
Current Version
1.0
Requires Android
5.0 and up
Content Rating
Everyone
Interactive Elements
Users Interact
Permissions
Offered By
Happy App Builder (Pty) LTD
Developer
Margate Beach South Coast, KZN South Africa
©2020 GoogleSite Terms of ServicePrivacyDevelopersArtistsAbout Google|Location: United StatesLanguage: English (United States)
By purchasing this item, you are transacting with Google Payments and agreeing to the Google Payments Terms of Service and Privacy Notice.