Google Skyfies

Skep, wysig en werk saam met ander mense aan aanbiedings vanaf jou Android-foon of -tablet met die Google Skyfies-program. Met Skyfies kan jy:

– Nuwe aanbiedings skep of bestaande lêers wysig.
– Aanbiedings deel en saam aan dieselfde aanbieding werk op dieselfde tyd.
– Enige plek werk, enige tyd, selfs wanneer jy vanlyn is.
– Opmerkings byvoeg en op opmerkings reageer.
– Skyfies byvoeg en herrangskik, teks en vorms formateer en nog meer.
– Direk vanaf jou mobiele toestel aanbied.
– Nooit bekommer dat jy jou werk sal verloor nie: alles word outomaties gestoor terwyl jy tik.
– Pragtige skyfies maak in 'n kits, met Verken.
– Skyfies aanbied in video-oproepe, geskeduleerde vergaderings sal outomaties verskyn.
– PowerPoint-lêers oopmaak, wysig en stoor.

Toestemmingskennisgewing
Kalender: Dit word gebruik om by video-oproepe aan te sluit vanaf kalenderuitnodigings.
Kamera: Dit word gebruik vir kameramodus in video-oproepe en om prente in te voeg wat met die kamera geneem is.
Kontakte: Dit word gebruik om voorstelle te gee van mense om mee te deel en om by lêers te voeg.
Mikrofoon: Dit word gebruik om oudio te versend in video-oproepe.
Berging: Dit word gebruik om prente in te voeg en lêers oop te maak vanaf USB- en SD-berging.
Lees meer
Vou in
4,2
307 653 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans...

Wat is nuut

* Foutoplossings en verbeteringe in werkverrigting
Lees meer
Vou in

Bykomende inligting

Opgedateer
24 Junie 2019
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
500,000,000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
Interaktiewe elemente
Gebruikers is in wisselwerking
Toestemmings
Aangebied deur
Google LLC
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043
©2019 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsKunstenaarsMeer oor Google|Ligging: Verenigde State van AmerikaTaal: Afrikaans
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.