• Spoor enige aktiwiteit moeiteloos na. Jou foon of Android Wear-horlosie gebruik Google Fiks om outomaties aan te teken wanneer jy deur die loop van die dag loop, draf of fietsry.
• Kry onmiddellike insigte. Sien intydse statistieke vir jou draf-, stap- of fietsrysessies. Google Fiks sal jou spoed, pas, roete, hoogteverskil en nog meer aanteken sodat jy gemotiveerd en op koers na jou doelwit bly.
• Bereik jou fiksheiddoelwitte. Stel doelwitte gegrond op treë, tyd, afstand, kalorieë verbrand. Ontvang gepersonaliseerde aanbevelings en afrigting vir aktiwiteitsdoelwitte.
• Meet jou welstand. Samel inligting in vanaf ander programme wat fiksheid, voeding, slaap en gewig naspoor: Android Wear, Nike+, Runkeeper, Strava, MyFitnessPal, Lifesum, Basis, Sleep as Android, Withings en Xiaomi Mi-bande.
• Meld van enige plek af aan. Hou tred met jou vordering op jou foon, tablet, die web (fit.google.com) en selfs jou Android Wear-horlosie.

Resensies
Wat is nuut
• Spoor outomaties jou kragoefeninge op jou Android Wear-slimhorlosie na.
• Klein verbeterings.
• Foutoplossings.