Nou kan jy enige nommer in die wêreld vanuit jou Hangouts-program bel sonder om jou selkontrakminute te gebruik. Die meeste oproepe na die VSA en Kanada is gratis!
Laai die Hangouts Beller af en installeer dit om foonoproepe in die Hangouts-program te begin maak. Na installasie kan jy direk uit Hangouts toegang tot alle stemoproepkenmerke verkry of Hangouts Beller as 'n kortpad gebruik om foonoproepe vanaf die belskerm in Hangouts te maak.
● Maak foonoproepe met data vanuit die Hangouts-program – bel enige foonnommer, insluitend landlyne.
● Gebruik Uitgaande beller-ID – mense wat jy bel, kan jou geverifieerde nommer sien wanneer jy hulle bel (jy verskyn nie meer as Onbekend nie!)
● Koppel met jou Google Voice-nommer om VOIP-oproepe in die Hangouts-program vanaf jou Google Voice-nommer te maak.
Let wel: Mobiele diensverskaffer- en internetdiensverskafferkoste kan dalk vir datagebruik geld. Stemoproepe na Hangouts-gebruikers is gratis, maar ander foonoproepe mag dalk gehef word. Bekyk ons oproeptariewe by http://www.google.com/hangouts/rates.

Resensies
Wat is nuut
0.4
● Uitgaande beller-ID – mense wat jy bel, sal jou geverifieerde nommer sien wanneer jy hulle bel (jy verskyn nie meer as Onbekend nie!)
● Verbeterde bruikbaarheid – voltooi oproepe deur Hangouts Beller vanaf meer programme
● Nuwe materiaal vir Beller-UI