Google Foto's is die tuiste van al jou foto's en video's, outomaties georganiseer en maklik deelbaar.
– “Die beste fotoproduk op aarde” – The Verge
- “Google Foto's is jou nuwe noodsaaklike fotoprogram” – Wired
Die amptelike Google Foto's-program is gemaak vir die manier waarop jy vandag foto's neem, en sluit noodsaaklike kenmerke in soos gedeelde albums, outomatiese skeppings en 'n gevorderde redigeringstel. Boonop bied elke Google-rekening ook 15 GB gratis berging, en jy mag kies om al jou foto's en video's outomaties in hoë gehalte of oorspronklike gehalte te rugsteun. Jy kan hulle dan op enige gekoppelde toestel en op photos.google.com kry.
Met die amptelike program kry jy:
GRATIS BERGING: Rugsteun 15 GB se foto's en video's gratis en kry hulle deur enige toestel en photos.google.com – jou foto's is veilig en privaat vir jou. Foto's en video's wat jy voor 1 Junie 2021 in hoë gehalte rugsteun, sal nie deel vorm van jou Google-rekening se bergingkwota nie.
MAAK SPASIE BESKIKBAAR: Moet nooit weer bekommerd wees dat jou foon se spasie gaan opraak nie. Foto's wat veilig gerugsteun is, kan met 'n tik uit jou toestelberging verwyder word.
SLIM OUTOMATIESE ALBUMS: Kry ná elke geleentheid of reis outomaties 'n nuwe album met net jou beste foto's; nooi ander dan om foto's by te voeg.
OUTOMATIESE SKEPPINGS: Gee foto's lewe met flieks, collages, animasies, panoramas en meer wat outomaties uit jou foto's geskep word. Of skep hulle maklik self.
GEVORDERDE REDIGEERSUITE: Omskep foto's met 'n tik. Gebruik intuïtiewe, kragtige fotoredigeringnutsgoed en pas inhoudbewuste filters toe, verstel beligting, en meer.
DELINGVOORSTELLE: Gee die foto's wat jy van vriende geneem het, maklik vir hulle danksy slim deelvoorstelle. Hulle kan ook hul foto's byvoeg sodat jy uiteindelik die foto's kan kry waarop jy in werklikheid is.
VINNIG, KRAGTIGE SOEKTOGTE: Deursoek jou foto's nou volgens mense, plekke en dinge daarop – jy hoef hulle nie te merk nie.
INTYDSE ALBUMS: Kies die mense en troeteldiere wat jy wil sien, en Google Foto's sal outomaties foto's van hulle byvoeg wanneer jy hulle neem sonder dat jy self hoef op te dateer*.
FOTOBOEKE: Skep binne minute 'n fotoboek op jou foon of rekenaar. Jy kan ook voorgestelde fotoboeke gegrond op jou beste foto's van 'n reis of tydperk sien.*
GOOGLE LENS: Soek dinge wat moeilik beskryfbaar is en kry goed gedoen – uit 'n foto. Kopieer en vertaal teks, identifiseer plante en diere, voeg geleenthede op jou kalender by, soek produkte aanlyn, en meer.
STUUR FOTO'S BINNE SEKONDES: Deel foto's onmiddellik met enige kontak, e-pos of foonnommer.
GEDEELDE BIBLIOTEKE: Gee vir 'n vertroude persoon toegang tot al jou foto's.
Jy kan ook op Google One inteken en jou Google-rekening se berging opgradeer wat vir foto's en video's teen oorspronklike gehalte gebruik word. Intekeninge begin teen $1,99/maand vir 100 GB in die VSA. Pryse en beskikbaarheid kan volgens streek verskil.
– Google One-diensbepalings: https://one.google.com/terms-of-service
– Google One-pryse: https://one.google.com/about
Vir nog hulp, besoek https://support.google.com/photos
*Gesiggroepering, regstreekse albums en fotoboeke is nie in alle lande beskikbaar nie.

Lees meer
Vou in
Wat is nuut
Ons is besig om bergingbeleid vir hoëgehalte-inhoud te verander. Enige foto's en video's wat jy vanaf 1 Junie 2021 in hoë gehalte rugsteun, sal deel vorm van jou Google-rekening se bergingkwota. Hierdie nuwe reëling geld egter nie vir foto's en video's wat jy voor 1 Junie 2021 in hoë gehalte rugsteun nie. Foto's en video's wat jy vóór daardie datum rugsteun, sal nie deel vorm van jou Google-rekening se bergingkwota nie.
Lees meer
Vou in
Bykomende inligting
Opgedateer
02 Desember 2020
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
1 000 000 000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
PEGI 3
Toestemmings
Verslag
Aangebied deur
Google Commerce Ltd
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043