Google Duo – hoëgehalte-video-oproepe

6 760 372

Google Duo is die video-oproepprogram wat die beste gehalte bied*. Dit is maklik, betroubaar en werk op Android- en iOS-fone en -tablette, slimtoestelle, en op die web.


Kenmerke:

Maak oproepe tussen Android en iOS
Of jy op jou foon, tablet of op die web is, jy kan kontak hou met Duo. Jy kan ook bloot met 'n skakel by groepoproepe aansluit en dit deel.

Groepoproep met tot 32 mense
Bring al die belangrike mense bymekaar, selfs wanneer julle nie op een plek is nie, met groepoproepe. Duo steun nou 32 mense in groepvideo-oproepe.

Bring almal bymekaar met Gesinsmodus**
Krabbel op video-oproepe en verras geliefdes met prettige maskers en effekte wat julle in ruimtevaarders, katte, en meer verander.\
Vang spesiale oomblikke vas
Neem foto's van jou video-oproepe om enige oomblik vas te vang en deel dit outomaties met almal in die oproep.

Stuur video- en stemboodskappe, foto's, en meer
Haastig, of jou vriende kan nie nou antwoord nie? Los 'n gepersonaliseerde videoboodskap met prettige effekte, of deel stemboodskappe, foto's, notas en emosiekone.

Swakligmodus
Met Duo kan jy selfs in swak ligtoestande video-oproepe maak.

Stembel
Stembel jou vriende wanneer jy nie op video kan klets nie.

*Gegrond op Signals Research Group se tegniese studie wat videodegraderingtyd oor 3G, LTE en Wi-Fi vergelyk.

**Vereis aanmelding met 'n Google-rekening.

***Dataheffings kan geld. Raadpleeg jou diensverskaffer vir besonderhede.

****Beskikbaarheid van spesifieke kenmerke kan verskil gegrond op toestelspesifikasies.
Lees meer
Vou in
4,5
6 760 372 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans …

Wat is nuut

•Maak groepvideo-oproepe met tot 32 mense
•Deel en sluit by groepoproepe aan met 'n skakel
•Neem foto's van jou video-oproepe
•Probeer krabbels, maskers en prettige effekte met Gesinsmodus (Aanmelding vereis met 'n Google-rekening)
Lees meer
Vou in

Bykomende inligting

Opgedateer
26 November 2020
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
1 000 000 000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
Interaktiewe elemente
Gebruikers is in wisselwerking
Toestemmings
Aangebied deur
Google Commerce Ltd
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043
©2020 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsMeer oor Google|Taal: AfrikaansAlle pryse sluit BTW in.
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.