Google Vertaal

7 319 277

• Teks vertaal: Vertaal tussen 103 tale deur te tik
• Tik om te vertaal: Kopieer teks in enige program en tik op die Google Vertaal-ikoon om te vertaal (alle tale)
• Vanlyn: Vertaal sonder 'n internetverbinding (59 tale)
• Kitskameravertaling: Vertaal teks in prente oombliklik deur bloot jou kamera daarop te rig (88 tale)
• Foto's: Neem of voer foto's in vir vertalings van hoër gehalte (50 tale)
• Gesprekke: Vertaal tweetalige gesprekke terwyl jy aan die gang is (43 tale)
• Handskrif: Teken tekskarakters eerder as om hulle te tik (95 tale)
• Fraseboek: Ster en stoor vertaalde woorde en frases vir toekomstige verwysing (alle tale)
• Kruistoestelsinkronisering: Meld aan om fraseboek tussen program en rekenaar te sinkroniseer

Vertalings word tussen die volgende tale gesteun:
Afrikaans, Albanees, Amharies, Arabies, Armeens, Azerbeidjaans, Baskies, Belo-Russies, Bengaals, Birmaans, Bosnies, Bulgaars, Cebuano, Chichewa, Chinees (Tradisioneel), Chinees (Vereenvoudig), Deens, Duits, Engels, Esperanto, Estlands, Filippyns, Fins, Frans, Fries, Galisies, Georgies, Grieks, Gudjarati, Haïtiese Kreools, Hausa, Hawaies, Hebreeus, Hindi, Hmong, Hongaars, Iers, Igbo, Indonesies, Italiaans, Japannees, Javaans, Jiddisj, Joruba, Kannada, Katalaans, Kazak, Khmer, Kinyarwanda, Kirgisies, Koerdies, Koreaans, Korsikaans, Kroaties, Lao, Latyn, Letties, Litaus, Luxemburgs, Malabaars, Maleisies, Malgassies, Maltees, Maori, Marathi, Masedonies, Mongools, Nederlands, Nepalees, Noors, Odia (Oriya), Oeigoers, Oekraïne, Oerdoe, Oezbeeks, Pandjab, Pasjto, Persies, Pools, Portugees, Roemeens, Russies, Samoaans, Serwies, Sesotho, Shona, Sindhi, Singalees, Skotse Gallies, Slowaaks, Sloweens, Somalies, Spaans, Sundanees, Swahili, Sweeds, Tadjik, Tamil, Tataars, Telugu, Thai, Tsjeggies, Turkmeens, Turks, Viëtnamees, Wallies, Xhosa, Yslands, Zoeloe

Toestemmingskennisgewing
Google Vertaal kan vir toestemming vra om toegang tot die volgende kenmerke te kry:
• Mikrofoon vir spraakvertaling
• Kamera om teks met behulp van die kamera te vertaal
• SMS om teksboodskappe te vertaal
• Eksterne berging om vanlyn vertaaldata af te laai
• Rekeninge en eiebewyse om oor alle toestelle heen aan te meld en te sinkroniseer
Lees meer
Vou in
4,5
7 319 277 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans …

Wat is nuut

Jy kan nou met die Vertaal-program deurlopend en byna intyds vertaal terwyl iemand 'n ander taal praat. Jy kan byvoorbeeld 'n klaskamerlesing of toespraak vertaal. • 'Tik om te vertaal' se swerwende ikoon kan nou beweeg word en is maklik om toe te maak. Jy kan ook gekopieerde teks vertaal deur op die kennisgewing self te tik.
Lees meer
Vou in

Bykomende inligting

Opgedateer
14 Augustus 2020
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
500,000,000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
Toestemmings
Aangebied deur
Google Commerce Ltd
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043
©2020 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsKunstenaarsMeer oor Google|Taal: AfrikaansAlle pryse sluit BTW in.
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.