Gboard het alles waarvan jy in die Google-sleutelbord hou – spoed en betroubaarheid, glyinvoer, steminvoer en meer – plus Google Search ingebou. Dis nie meer nodig om programme te wissel nie; soek eenvoudig en deel net daar in jou sleutelbord.
Gboard het ook 'n emosiekoonsoektog om jou te help om emosiekone vinniger te vind, plus GIF-soektog en veeltalige invoer sodat jy maklik tussen tale kan wissel.
Glyinvoer – Tik vinniger deur jou vinger van letter na letter te laat gly
Steminvoer – Dikteer maklik teks terwyl jy aan die beweeg is
Soek enigiets en deel dit van Google af: – Druk G om te soek en te deel:
• Winkels en restaurante in die omtrek
• Weervoorspellings
• Nuusberigte
• Sporttellings
• En enigiets anders waarna jy op Google sou soek
Emosiekoonsoektog – Vind daardie emosiekoon vinniger
GIF's – Soek en deel GIF's vir die perfekte reaksie. (Beskikbaar in programme wat prentsleutelbordondersteuning ingestel het)
Veeltalige invoer – Jy hoef nie meer self tussen tale te wissel nie. Gboard sal in enige van jou geaktiveerde tale outomaties korreksies aanbring en voorstelle doen sonder dat dit nodig is om op die aardbolsleutel te tik.
Google Vertaal – Vertaal terwyl jy in die sleutelbord tik
Wennerwenke:
• Druk en hou Enter om uit honderde emosiekone in enige program te kies (Android 4.4+).
• Leer terwyl jy tik: Dis nie nodig om self woorde by 'n persoonlike woordeboek te voeg nie. Tik 'n woord een keer en jy kan dit volgende keer met 'n gebaar invoer of dit in voorstelle kry. Langdruk 'n voorstel om dit uit jou “aangeleerde woorde” of die sleutelbordwoordeboek te verwyder.
• Sinkroniseer jou aangeleerde woorde tussen toestelle om voorstelle te verbeter (aktiveer in Gboard-instellings→ Woordeboek → Sinkroniseer aangeleerde woorde).
• Gebaarmerkerbeheer: Gly jou vinger oor die spasiebalk om die merker te skuif.
• Gebaaruitvee: Gly van die uitveesleutel af na links om veelvuldige woorde vinnig uit te vee.
• Maak die syferry heeltyd beskikbaar (aktiveer in Instellings → Voorkeure → Syferry)
• Simboolwenke: Wys kitswenke op jou sleutels om met 'n langdruk na simbole te gaan (aktiveer in Gboard-instellings → Voorkeure → Langdruk vir simbole).
• Eenhandmodus: Speld die sleutelbord op fone met groot skerms aan die linker- of regterkant van die skerm vas deur Enter te langdruk en die duimikoon te kies.
• Kitssimbole: Maak 'n gebaar van die “?123”-sleutel af om tydelik na die simboolsleutelbord oor te skakel en 'n simbool in te voeg.
• Kitshoofletters: Maak 'n gebaar van die SHIFT-sleutel af na 'n karakter toe om dit 'n hoofletter te maak.
• Temas: Kies 'n tema met of sonder sleutelrande om by jou styl te pas.
Meer as 120 tale word gesteun:
Engels, Afrikaans, Albanees, Arabies, Armeens, Azerbeidjans, Basjkir, Baskies, Belarussies, Bengaals, Bosnies, Bulgaars, Bulgaars, Birmaans, Katalaans, Seboeano, Korsikaans, Kroaties, Tsjeggies, Deens, Dari, Nederlands, Esperanto, Estnies, Fins, Frans, Fries, Galicies, Georgies, Duits, Grieks, Groenlands, Goearani, Haïtiese Kreools, Haoesa, Hebreeus, Hindi, Hongaars, Yslands, Igbo, Indonesies, Iers, Italiaans, Javaans, Kannada, Kasaks, Koerdies, Kirgisies, Latyn, Letties, Litaus, Luxemburgs, Masedoenies, Malgassies, Maleis, Malajalam, Maltees, Manx, Mahratti, Mongools, Montenegryns, Nepalees, Noord-Sotho, Noors, Njanja, Oromo, Papiamentoe, Pasjtoe, Persies, Pools, Portugees, Romeens, Russies, Serwies, Sesotho, Shona, Singalees, Slowaaks, Sloweens, Somali, Spaans, Soendanees, Swahili, Sweeds, Tagalog, Tadjik, Tamil, Tataars, Teloegoe, Thai, Tok Pisin, Turks, Turkmeens, Oekraïens, Oerdoe, Oeighoer, Oesbekies, Viëtnamees, Wallies, Wolof, Jiddisj, Joroeba, Xhosa, Zoeloe
Bykomende uitlegte:
Amharies, Khmer, Lao, Lingala, Sranan Tongo, Tibettaans, Torwali

Resensies
Wat is nuut
• Sny, kopieer en plak om teks maklik te redigeer
• Verander die grootte en posisie van die sleutelbord
• Nuwe tale (met steun vir transliterasie): Assamees, Bengali, Bodo, Dogri, Goedjarati, Hindi, Kanarees, Kashmiri, Konkani, Maithili, Malabaars, Manipoeri, Mahratti, Nepalees, Odia, Pandjabi, Sanskrit, Santali, Sindhi, Tamil, Teloegoe, Oerdoe
• Bykomende nuwe tale: Kinyarwanda, Waray
• Foutoplossings