Android-toeganklikheidsuite

2 206 718

Android Toeganklikheidstel (Android Accessibility Suite) is 'n versameling toeganklikheidsprogramme wat jou help om jou Android-toestel te gebruik sonder om dit te sien of met 'n skakelaartoestel.

Android Toeganklikheidstel sluit in:
• Toeganklikheidskieslys: Gebruik hierdie groot kieslys op die skerm om jou foon te sluit, volume en helderheid te beheer, skermkiekies te neem, en meer.
• Hardoplees: Kies items op jou skerm en hoor hoe dit hardop gelees word.
• Skakelaartoegang: Werk met jou Android-toestel met een of meer skakelaars of 'n sleutelbord pleks van die raakskerm.
• TalkBack-skermleser: Kry gesproke terugvoer, beheer jou toestel met gebare, en tik met die braillesleutelbord op die skerm.

Android Toeganklikheidstel benodig Android 6 of nuwer. Vind uit hoe om jou Android-weergawe na te gaan:
https://support.google.com/android/answer/7680439

Kom meer te wete oor hoe om Android Toeganklikheidstel en ander Android-toeganklikheidsopsies te gebruik:
http://g.co/help/androidaccessibility

Om te begin:
1. Maak jou toestel se Instellings-program oop.
2. Kies Toeganklikheid.
3. Kies Toeganklikheidskieslys, Hardoplees, Skakelaartoegang of TalkBack.

Toestemmingskennisgewing
• Foon: Android Toeganklikheidstel neem die foonstand waar sodat dit aankondigings by jou oproepstatus kan aanpas.
• Toeganklikheidsdiens: Omdat hierdie program 'n toeganklikheidsdiens is, kan dit jou handelinge waarneem, vensterinhoud ophaal, en teks waarneem wat jy intik.
Lees meer
Vou in
4,2
2 206 718 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans …

Wat is nuut

Weergawe 8.2-opdaterings:
• Gebruik die nuwe TalkBack-braillesleutelbord om teks op jou skerm in te tik.
• Regstellings en verbeterings in Hardoplees, Skakelaartoegang en Talkback.
Lees meer
Vou in

Bykomende inligting

Opgedateer
27 Augustus 2020
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
5,000,000,000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
Toestemmings
Aangebied deur
Google Commerce Ltd
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043
©2020 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsKunstenaarsMeer oor Google|Taal: AfrikaansAlle pryse sluit BTW in.
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.