Google Play Musiek verskaf gratis, advertensiegesteunde radio vir wat jy doen, hoe jy voel, of wat jy wil hoor. Begin radiostasies onmiddellik gegrond op liedjies, kunstenaars of albums, of blaai volgens genre, bui, aktiwiteit, dekade en nog meer. Bring jou eie musiekversameling saam met jou deur 50 000 van jou eie liedjies op te laai; luister dan gratis na hulle regoor Android, iOS en die web heen.
Teken in om op aanvraag toegang tot miljoene liedjies te kry en laai enigiets af om te luister selfs wanneer jy nie gekoppel is nie – of sluit aan om die gesinsplan op Android te kry en só teen een lae prys toegang aan tot ses gesinslede te verskaf. Daarby gaan intekeninge gepaard met premiumlidmaatskap van YouTube Musiek sodat jy YouTube Musiek sonder advertensies, op die agtergrond en vanlyn kan geniet.
Gratis kenmerke:
*Radio saamgestel deur kundiges vir enigiets wat jy wil hoor
*Berg tot 50 000 liedjies uit jou persoonlike musiekversameling
*Ontdek en teken in op poduitsendings
*Slim aanbevelings gegrond op jou smaak
*Luister op Android, iOS en die web
Kenmerke wat slegs vir intekenaars beskikbaar is:
*Die gesinsplan, waarmee tot ses gesinslede Google Play Musiek teen een lae prys kan geniet.
*Toegang op aanvraag tot meer as 35 miljoen liedjies
*Premiumlidmaatskap van YouTube Musiek (sien music.youtube.com/music_premium vir besonderhede)
*Laai musiek na jou toestel toe af en luister wanneer jy nie gekoppel is nie
*Luister sonder advertensies of onderbrekings
Vind uit waar Google Play Musiek beskikbaar is by https://support.google.com/googleplay/?p=availability
Kom meer te wete oor Google Play Musiek by https://play.google.com/music

Lees meer
Vou in
Wat is nuut
v8.24.8558-1.R
* Foutoplossings
* Foutoplossings
Lees meer
Vou in
Bykomende inligting
Opgedateer
31 Augustus 2020
Grootte
Wissel volgens toestel
Installerings
5,000,000,000+
Huidige weergawe
Wissel volgens toestel
Vereis Android
Wissel volgens toestel
Inhoudgradering
Ouerleiding
Ouerleiding word aanbeveel
Interaktiewe elemente
Inprogram-aankope
Toestemmings
Verslag
Aangebied deur
Google Commerce Ltd
Ontwikkelaar
1600 Amphitheatre Parkway, Mountain View 94043