Netwerk24

Contains Ads

Ons app bied aan jou ’n magdom inligting: die beste nuus- en leefstylinhoud van die dag, terwyl die storie ontvou. Jy kry daagliks meer as 200 berigte oor brekende nuus, sport, leefstyl en gesondheid, sake en persoonlike finansies, kuns en vermaak deur Netwerk24 se landwye verslagspan, asook meningstukke en ontledings deur voorste rubriekskrywers en kenners. Geniet eksklusiewe fotogallerye, videogrepe en infografika, asook ’n weerkaart.

Jy kry ook nou daaglikse inhoud van die voorste Afrikaanse tydskrifte – Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep, Landbouweekblad, Finweek en Baba & Kleuter asook die inhoud van daardie week of maand se papiertydskrif in webformaat sodat jy dit maklik op jou selfoon of tablet kan lees.

Subskripsie: Die app is gratis om af te laai. Om ons premium-inhoud te kan lees, moet jy ’n Netwerk24-intekenaar wees en aanmeld met jou Netwerk24-besonderhede (e-posadres en wagwoord). Is jy nog nie geregistreer nie? Doen dit sommer nou in die app of op Netwerk24.com en kry ’n GRATIS proeftydperk van 30 dae.

Nadat die proeftydperk verstryk het, sal geregistreerde gebruikers betalende gebruikers moet word om verder te kan lees.
Read more
3.5
1,007 total
5
4
3
2
1
Loading...

What's New

Ons hersien die app so gereeld as moontlik om u die beste moontlike ervaring te gee. In hierdie bywerking het ons 'n paar haakplekke uitgestryk en die algehele werking van die program verbeter.
Indien u die Netwerk24-app gebruik, sal ons dit waardeer as u 'n resensie oor u gebruikservaring skryf. Die terugvoering wat ons kry, help ons om die produk voortdurend te verbeter.
Read more

Additional Information

Updated
August 15, 2018
Size
21M
Installs
100,000+
Current Version
3.6.0
Requires Android
4.1 and up
Content Rating
Everyone
Permissions
Offered By
News24
©2018 GoogleSite Terms of ServicePrivacyDevelopersArtistsAbout Google|Location: United StatesLanguage: English (United States)
By purchasing this item, you are transacting with Google Payments and agreeing to the Google Payments Terms of Service and Privacy Notice.