NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.
Read more
Collapse
What's New
Ons het nog probleme uitgestryk en verbeteringe aangebring. Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.
Read more
Collapse
Additional Information
Updated
April 14, 2021
Size
52M
Installs
100,000+
Current Version
3.4.1
Requires Android
4.4 and up
Content Rating
Everyone
Interactive Elements
Users Interact
Permissions
Report
Offered By
News24
Developer
40 Heerengracht Street,
Cape Town
South Africa
8001