Grafiese Sakrekenaar - Mathlab

Bevat advertensies

As jy ʼn Grafiese Rekenaar toeps (‘app’) soek wat vlot en foutloos werk. het jy dit gevind!
Die Grafiese Rekenaar deur Mathlab is ʼn wetenskaplike grafika rekenaar wat algebraïs geïntegreer is en wat ʼn onontbeerlike wiskundige hulpmiddel is vir leerders op skool en die op Kollege of universiteit. Dit is ook geskik vir enigeen wat iets meer as net ʼn standaard rekenaar benodig. Dit is ontwerp om lywige en duur grafiese sakrekenaars te vervang en werk op feitlik enige Anerood (Android) of Tablet toestel.

Verder vertoon die Grafiese Rekenaar deur ‘Mathlab’® berekeninge soos wat dit uitgevoer word en op die hoë gehalte skerm van die Android toestel vertoon word. Dit maak dit makliker vir die gebruiker om die berekeninge te verstaan en te kan begryp. Hierdie toeps (‘app’) het twee sterk eienskappe. Die eerste is die gevorderde grafiese rekenaar, en meer as dit, dat dit die tussenstappe van die berekenings vertoon soos wat u dit intik. Dit stel die student in staat om beide te sien hoe die berekeninge gemaak word en hoe om die finale antwoord te vind. Tweedens is die asemrowende grafiese vermoë van die toeps (‘app’) uitsonderlik. Nie net vertoon die rekenaar die grafieke uitsonderlik mooi nie maar dit genereer outomaties die x- en y- waardes en vertoon hul ook.

Die gratis weergawe benodig ʼn internet konneksie en bevat advertensies. Gradeer op na ‘PRO’!

Video: https://youtu.be/6BR8Lv1U9kA
Die hulp webwerf met instruksies en voorbeelde is by: http://help.mathlab.us
http://translate.google.com/translate?hl=en&sl=en&tl=af&u=http://help.mathlab.us en is besonder volledig met voorbeelde vir laerskool leerders tot by universiteits studente.

As u enige navrae het, stuur ʼn e-pos aan ons by calc@mathlab.us

WETENSKAPLIKE REKENAAR
* Wiskundige terme +,-,*,/,÷
* Vierkantswortel, kwadrate en hoër wortelvorms. (Hou ‘√’ in)
* Eksponent, logaritmes (ln, log)
* Trigonometriese funksies sin π/2, cos 30°, ...
* Hiperboliese funksies sinh, cosh, tanh, ... (hou "e" sleutel in om te wissel)
* Inverse funksies (hou ‘direct function’ sleutel in)
* Komplekse getalle, alle funksies ondersteun komplekse samestellings (‘Arguments’)
* Afgeleides sin x' = cos x, ... (hou x^n sleutel in)
* Wetenskaplike notasies (Skakel aan in menu)
* Persentasie modus
* Afgelaai / gelaai geskiedenis

GRAFIESE REKENAAR
* Verskeie grafika funksies
* Implisiete funksies tot op 2’de graad (ellipse 2x^2+3y^2=1, ens.)
* Polêre grafieke (r=cos2θ)
* Parametriese funksies, sleutel elk op nuwe lyn in (x=cos t, y=sin t)
* Funksie wortels en kritieke punte op 'n grafiek. Kies die keusevierkant aan die linkerkant van die funksie om hul koördinate op die grafiek te toon. Klik op die grafiek-knoppie op die boonste spyskaart om hul koördinate te vertoon as 'n lys.
* Grafiek interseksies (x^2=x+1)
* Opspoor van funksie waardes en hellings
* Rolbare en aanpasbare grootte grafieke
* Knyp (pinch) om in te ‘zoom’
* Volskerm grafieke in landskap-oriëntasie
* Funksie tabelle
* Laai grafieke af as beelde (Images)
* Laai tabelle af in .csv formaat

BREUKE REKENAAR
* Eenvoudige en komplekse breuke 1/2 + 1/3 = 5/6
* Gemengde getalle, gebruik spasiesleutel om waardes in te voer 3 1/2

ALGEBRAÏSE REKENAAR
* Lineêre vergelykings x+1=2 -> x=1
* Kwadratiese vergelykings x^2-1=0 -> x=-1,1
* Benaderde wortels van hoër polinome
* Stelsels van lineêre vergelykings, skryf een vergelyking per lyn, x1+x2=1, x1-x2=2
* Polinome langdeling
* Polinome ekspansie, faktorisering

MATRIKS REKENAAR
* Matriks en vektor operasies
* Puntproduk (hou ‘*’ in), kruisproduk
* Determinatiewe, omgekeerde, gemiddelde, transponeer, natrek

BIBLIOTEEK
* Gebruiker gedefinieerde konstantes en funksies (PRO)
* Aflaai / laai uitdrukkings
Lees meer
4,5
75 877 totaal
5
4
3
2
1
Laai tans...

Wat is nuut

Chromebooks support (new Chromebooks with Google Play)
Android 8.1 support
Output format for complex numbers, Settings > Calculator

Exact values for trigonometric functions sin(60°) = 1/2*sqrt(3)
Polar form for complex numbers 1∠30°, hold i to enter ∠
Visual editing (beta), enable in Settings > Calculator

New permissions are for optional video ads.
You can choose to watch video ads to earn PRO time.
Lees meer

Bykomende inligting

Opgedateer
28 Maart 2018
Grootte
6.7M
Installerings
5,000,000+
Huidige weergawe
4.14.159
Vereis Android
4.1 of nuwer
Inhoudgradering
Interaktiewe elemente
Digitale aankope
Toestemmings
Aangebied deur
Mathlab Apps, LLC
Ontwikkelaar
PO Box 701004 San Jose, CA 95170 United States
©2018 GoogleWerf se diensbepalingsPrivaatheidOntwikkelaarsKunstenaarsMeer oor Google|Ligging: Verenigde State van AmerikaTaal: Afrikaans
Deur hierdie item te koop, gaan jy 'n transaksie met Google Payments aan en stem jy in tot Google Payments se diensbepalings en privaatheidkennisgewing.