‘n Informele kletsprogram waar ons kenners, Toks van der Linde, Breyten Paulse en Janina Oberholzer saam met gaste na al die sport gebeure kyk, van die duikslae tot die skeidsregters. Soos in die vorige reeks sal ons lekker braai, sing en Rugby praat. Wat is beter as om die week se sportgebeure om die vuur te bespreek en ‘n tjoppie op die kole te gooi?

Praat met ons deur Facebook of Twitter, kyk na ons video's met vorige episodes se gaskunstenaars en geniet ons wenresepte. In samewerking met Pick n Pay en KykNET.
Read more
4.5
2 total
5
4
3
2
1
Loading...

Additional Information

Updated
May 7, 2015
Size
4.6M
Installs
100+
Current Version
1.0
Requires Android
4.1 and up
Content Rating
Everyone
Interactive Elements
Users Interact
Permissions
Offered By
Runninghill Software Development
©2018 GoogleSite Terms of ServicePrivacyDevelopersArtistsAbout Google|Location: United StatesLanguage: English (United States)
By purchasing this item, you are transacting with Google Payments and agreeing to the Google Payments Terms of Service and Privacy Notice.