Die Misverstand

· Penguin Random House South Africa
Ebook
115
Pages
Eligible

About this ebook

Willemien is verlore want sy is verlief op haar baas. En dit mag nie, want hy is getroud met ’n operaster en hy het ’n seuntjie. Hulle foto staan dan op sy lessenaar?
Willemien is verlore want sy is verlief op haar baas. En dit mag nie, want hy is getroud met ’n operaster en hy het ’n seuntjie. Hulle foto staan dan op sy lessenaar?

Discover more

About the author

Vera Wolmarans bly steeds in Parys alhoewel haar huis in die mark is en sy iewers in die toekoms sal wegtrek. Mense vra haar of sy ná Louis se dood nie eensaam is nie en dan antwoord sy eerlik: “Miskien soms alleen, maar nooit eensaam nie.” Sedert haar kinderjare het sy in haar verbeeldingswêreld geleef en het die karakters in haar verbeeldingsvlugte haar geselskap gehou. Deur die jare het sy ouer geword, maar haar verbeeldingsvriende het haar nooit verlaat nie. Eers nadat hul kinders hul eie nessies gaan skop het, het sy begin om haar vriende te verewig op die blaaie van manuskripte. Saam met hulle loop sy hul pad en help hulle om struikelblokke te oorwin totdat hulle die wêreld kan aandurf om as karakters in ’n manuskrip te verskyn. Al kom daar ’n tyd wat haar vingers stram word vir die rekenaartoetse, sal sy nooit ophou om in die liefde te glo nie.
Vera Wolmarans bly steeds in Parys alhoewel haar huis in die mark is en sy iewers in die toekoms sal wegtrek. Mense vra haar of sy ná Louis se dood nie eensaam is nie en dan antwoord sy eerlik: “Miskien soms alleen, maar nooit eensaam nie.” Sedert haar kinderjare het sy in haar verbeeldingswêreld...

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.