Klassieke musiek wekker

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,7
5,72 k resensies
500 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

As jy graag na klassieke musiek luister, is hier ‘n kans vir jou om wakker te word met jou gunsteling komponis in jou ore.

Word wakker deur wakker te luister na die beste van Beethoven, Mozart, Bach, Vivaldi, Chopin en vele meer (nog binnekort!).
‘n Uitgesoekte verskeidenheid van die beste kwaliteit en volledige musiekstukke deur elk van die bogenoemde komponiste is beskikbaar om uit te kies in die toep.

Eienskappe:
-Volledige tema koppelvlak.
-Skep jou eie “gunstelinge” lys en gebruik dit vir jou alarms.
-Opsie om musiek lukraak te kies elke keer.
-Radio-speler: Meer as 70 klassieke radiostasies van oor die hele wêreld.
-Sluimer modus met verstelbare minute en aantal sluimers.
-Stel ‘n eenmalige of herhalende alarm vir enige dag/dae van die week.
-Vibrasie en eie boodskappe is opsioneel.
-Volumebeheer en vervaag-tydlengte vir musiek.
-Geen aktiewe internetverbinding benodig om wekker te gebruik nie.
-Onbeperkte aantal alarms.

Toets dit vir jouself en as jy daarvan hou, onthou om positiewe terugvoer vir die toep te gee! Dankie.
Opgedateer op
11 Jan. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel
Toestel- of ander ID's
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Appaktiwiteit en Appinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer tydens oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

4,7
5,57 k resensies

Wat's nuut

Generale stabiliteit, koppelvlak en prestasieverbeterings