Hierdie app het die doel om kommunikasie met ons kliënte en tegnici te verbeter,
Die app bied die volgende:
1. Kennisgewing van opdaterings
2. Nuwe produkte
3. Tegniese hulp
4. Opleiding en vraelyste
5. Kontakbesonderhede
6. Afspraakbesprekings
En meer ........
Opgedateer op
23 Jul. 2024