Met Irregular Expressions pasgemaakte virtuele sleutelbord kan jy ekspressiewe flair by jou sms-boodskappe, tweets, Facebook-plasings en orals anders voeg waar teksstilering nie toegelaat word nie. Hierdie sleutelbord beskik oor 30+ verskillende fontstyle, soos: 𝕺𝖑𝖉 𝕰𝖓𝖌𝖑𝖎𝖘𝖍, sᴍᴀʟʟ ᴄᴀᴘs, uʍop ǝp,ᴉsd 𝓈𝒸𝓇𝒾𝓅𝓉, en nog vele meer*!
Wanneer jy 'n sleutelbord vir jou Android-toestel kies, let op privaatheid en watter inligting ingesamel word. Irregular Expressions is gratis/vry en oopbronsagteware (FLOSS) toepassing. Dit het nie spoorkode nie, versamel geen ontledings nie en respekteer jou privaatheid. Jy kan dit ook op F-droid vind.
Bronkode is hier beskikbaar:
https://github.com/MobileFirstLLC/irregular-expressions
*) Let wel: sommige karakters word nie op ouer weergawes van Android ondersteun nie.
Opgedateer op
30 Jul. 2021