In hierdie speletjie moet die kleuter al die simbool blokkies verwyder deur op die korrekte een te druk wanneer die stem opname 'n instruksie gee. Wanneer al die blokkies op die skerm verwyder is, kan die kleuter die prentjie inkleur deur met sy/haar vinger oor die prentjie te vryf.
Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang. Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees: Tel: 010 141 4379 info@besigebreintjies.co.za
Updated on
Aug 28, 2024
Educational
Data safety
arrow_forward
Safety starts with understanding how developers collect and share your data. Data privacy and security practices may vary based on your use, region, and age. The developer provided this information and may update it over time.