在hierdie speletjie moet die kleuter al die simbool blokkies verwyder deur op die korrekte een te druk wanneer die stem opname 'n instruksie gee。 Wanneer al die blokkies op die skem verwyder is, kan die kleuter die prentjieinkleur deur met sy/haar vinger oor die prentjie te vryf。
Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang。 Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede。
Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n Lid te wees: 电话:010 141 4379 info@besigebreintjies.co.za