Deur middel van hierdie app kan leerders na die opnames luister waarop die luisteroefeninge en oefenvrae in die boek gebaseer is. Die snitte word gelys in die volgorde waarin die luistertaak in die module 'Onderwerpverryking' verskyn. Luister aandagtig na elke snit en beantwoord dan die vrae wat in die boek gegee word.
Opgedateer op
21 Okt. 2023
Opvoeding
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.