HandiCalendar

10 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Wat is HandiCalendar
HandiCalendar is 'n ondersteuning vir tyd en beplanning in jou slimfoon. As jy gevorderde beplanningsbystand in 'n maklike kalender wil gebruik, is dit vir jou.

Met HandiCalendar kan jy:
 - Maak die kalender ekstra duidelik met prente
 - Sien die tyd af met dotte
 - Kry 'n teks deur 'n spraak-sintetiseerder gelees
 - Kry duidelike alarms op begin- en eindtye
 - Voeg aktiwiteite op 'n maklike manier by
 - Gebruik vooraf geprogrammeerde aktiwiteite en timers
 - Gebruik tjekbare aktiwiteite om beter geheue ondersteuning en herinnerings te kry

HandiCalendar is gebaseer op Handi, 'n toonaangewende tydbeplanner wat sedert die vroeë 2000's reeds bestaan.

Hoe om te begin met HandiCalendar
1. Skep 'n gratis gebruikers rekening op myabilia.com
2. Laai die program af.
3. Teken in, jy kry 'n 30 dae gratis proeflopie.
Opgedateer op
24 Nov. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Foto's en video's en 3 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Wat's nuut

Maintenance update, permission fixes for Android 12 and above.