Tuinspeletjie vir Kinders

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,7
11,5 k resensies
1 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Geniet hierdie speletjie gratis, asook honderde meer sonder advertensies en inprogramaankope met 'n Google Play Pass-intekening. Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Lente is uiteindelik hier! Dis tyd om die blomme, groente en vrugte te geniet. So, gaan uit en plant jou gunsteling gewasse in die tuin!

Kombineer sake met plesier en leer jou tuinvaardighede in verskillende gedeeltes van jou tuin: Groentetuin, Blommewinkel , Kweekhuis, Boord en Tuinskuur. Dryf handel in vars goedere en tuingereedskap met klante by die markplein en kyk mooi na jou tuin.

• Groentetuin: Eerstens moet jy die gras verwyder, die sade plant en hulle water gee om te groei. Aarbeie, blaarslaai, pampoene, blomkool of rooikool. Moenie vergeet van die voëlverskrikker om die voëls weg te hou van jou tuin af nie.
• Blommewinkel: Son het uiteindelik die grond verwarm! Ontdek ‘n verwondering van kleure en blomme by die blomme-gedeelte. Groei tulpe, viooltjies, rose, madeliefies of orgideë; versier hulle en maak super pragtige ruikers vir jou klante.
• Kweekhuis: Verseker gepaste toestande om tamaties, komkommers, pepers, eiervrug en ertjies in die kweekhuis te groei. Gebruik organiese kunsmis en hout stokkies om jou groente te help groei. Maak dan die stukkende pype reg, want die natlei-stelsel benodig bietjie herstelwerk!
• Boord: Wat ‘n heerlike reuk kom van appels, pruime, lemoene, pere en suurlemoene! Weer molle af in die mini-speletjie en sorteer vars en vrot vrugte in die sorteer mini-speletjie. Vrugte-boerdery is pure genot vir kinders!
• Tuinskuur: Om ‘n tuinskuur in te rig is altyd die prettigste werk! Help die kinders om al die tuingereedskap in jou morsige tuinskuur te vind!
• Plaas: Geniet dit om jou plaas mooi te maak met plakkers. Verdien soveel muntstukke as moontlik in mini-speletjies om plakkers in jou Plaas te onthul. Al die plakkers is interaktief met snaakse animasies en geluide.

Die tuinier het jou hulp nodig om sy oulike klein tuintjie te bedryf, gou!

Kenmerke:
• prettige aktiwiteite vir kinders
• 5 verskillende tuin-gedeeltes met baie gereedskap
• meer as 20 soorte groente, vrugte en blomme
• verskeie take soos oes, grawe, natlei, saai en bemes
• snaakse geluide en pragtige grafika
• verdien muntstukke om plakkers te onthul om die plaas te verfraai

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
03 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,6
10,3 k resensies

Wat's nuut

- maintenance