Yukon Solitaire

Bevat advertensies
3,7
328 resensies
50 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Dink jy klassieke solitaire is 'n uitdaging? Dan het jy nog nie YUKON SOLITAIRE probeer nie: dis heelwaarskynlik die heel moelikste solitaire soort bekend aan die mensdom

Wat maak GRATIS YUKON SOLITAIRE so 'n brein raaisel? Terwyl die reëls soortgelyk is aan solitaire soorte soos KLONDIKE en GEDULD, is die kinkels en uitdagings heeltemal anders. Is jy reg hiervoor? Kyk na hierdie EIENSKAPPE.

EIENSKAPPE:
- Ongeleooflike, helder grafieka.
- Slim uitleg verseker optimale speel genot.
- Speel kaarte is groot en maklik om te lees.
- Kaarte se grootte word outomaties verander vir landskap of portret opsies.
- Kies uit 'n verskeidenhied kaart tafel agtergronde, insluitend jellie visse!
- Trek en laat val of Tik om te speel . Jy kan kies!
- Lewe sonder spyt. Maak jou laaste skuif ongedaan met ons "maak ongedaan" funksie.
- Kaarte kan van links of regs uitgedeel word.
- Aanpasbaar by Android telefone en tablette.

GRATIS YUKON SOLITAIRE OPSTELLING EN SPEL
- Speel kaarte word EEN keer uitgedeel. Dit beteken daar is nie spaar kaarte in YUKON nie.
- Sommige kaarte mag uitgedeel word met rugkante na bo.
- Jy kan groepe kaarte skuif, ongeag of hulle in die regte orde is.
- Die hoof oorweging? Begin en teiken kaarte moet in VOLGORDE gebou word en KLEURE omruil.
- As jy byvoorbeeld 'n rooi agt onder a drie het, kan jy albei skuif as 'n groep om enige swart nege oop te maak.

HOEKOM IS DIE GRATIS YUKON SOLTAIRE AFLAAI SPELETJIE SO SPESIAAL?
Yukon solitaire spel is meer pret as enige ander solitaire sort. Stel jou voor: jy kan groepe kaarte skuif, maak nie saak wat hulle volgorde is nie, na die geskikte fondasie.
Meer solitaire pret = minder kopsere.

Dit is hoe die GRATIS YUKON STRATEGIE in die speletjie gebruik word...

Om uit te blink in Yukon Solitaire, is die mees strategiese benadering om die kaarte wat gesig na onder lê, eerste oop te maak. Hoekom? Omdat die kaarte wat gesig na bo is, die enigste kaarte is waarmee jy mag speel. Jou doel is om soveel rugkant bo kaarte as wat moontlik is, om te draai.
JOU KANS OM DIE YUKON SOLITAIRE KAART SPELETJIE TE WEN?

Spelers van gemiddelde vaardigheid wen ongeveer 30% van die tyd, terwyl professionele spelers 75% van hulle speletjies wen.

Yukon Solitaire is een van die mees uitdagende solitaire soorte. As jy VASHAAK, is hier 'n paar WENKE:
- Kyk vir moontlikhede wat kaarte laer af in die pak in fondamente in skuif.
- Moet nooit in iets in jaag nie. Oorweeg altyd jou skuiwe versigtig voor jy besluit.
- Maak seker dat daar geen kaarte is wat hang nie, voor jy 'n skuif deurvoer, en dit in een van die huis pakkies bo-aan plaas.

Laai ons gratis Yukon solitaire app af en begin die mees uitdagende soort Solitaire van al die gratis solitaire aflaai moontlikhede in die Google Play Store.
Opgedateer op
17 Jul. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

3,9
237 resensies

Wat's nuut

Minor update.