1 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Die Leef-toepassing is 'n spasie waar jy jou geloofsritmes kan oefen. Dit is 'n Afrikaanse toepassing wat 'n verskeidenheid geestelike praktyke sal fasiliteer om jou te help groei in jou geloof deur gebede, meditasies en refleksies. Hier leer ons van onsself, God, mense en die aarde. Hierdie toepassing is geskep deur Durbanville Gemeente.
Opgedateer op
29 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Persoonlike inligting, Boodskappe en 4 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Boodskappe en 6 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Wat's nuut

Misc media improvements