Bookstores.app: compare prices

4,5
2,53 k resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Tiener
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Ons hoofdoel is om die beste boekaanbiedinge te vind, om boekpryse te vergelyk en om die lees van boeke bekostigbaar te maak aan almal. Boekbestellings word deur die VK boeke se aanlynboekwinkel, Book Depository, gedoen. Die winkel het meer as nege miljoen boeke en die boekwinkel verskaf boeke aan meer as 130 lande wêreldwyd.

Book Depository is ‘n betroubare Verenigde Koninkryk (VK) boekverskaffer. U kan hulle vertrou. Die VK se grootste, toegewyde aanlynboekverkoper versend duisende boeke per dag en het ‘n groot aantal boeke om aan te bied. Book Depository versend verstommende hoeveelhede boeke, oor die 160 duisend boeke per week.

Gratis verskeping
Daar is geen minimum vereiste vir verskeping nie. U kan die kleinste boek of die grootste ensiklopedie koop en steeds gratis verskeping na Suid-Afrika en ander lande wêreldwyd geniet. Aflewering in Suid-Afrika neem gewoonlik 10-12 werksdae.

Book Depository versend hulle boeke afsonderlik, met ander woorde al koop u ‘n klomp boeke op een slag, sal elke boek apart versend word. Boeke word versend deur die Royal Mail Priority Airmail.

Betaling
Book Depository en Wordery boekwinkels aanvaar die vernaamste kredietkaarte, asook Paypal. Paypal-gebruikers moet seker maak dat hulle e-pos adresse akkuraat is.

Boekkategorieë
» Beeldende romans, Japanese animasie- en spotprentfims
» Biografie
» Fiksie
» Gemeenskaps- en maatskaplike kwessies
» Geskiedenis en Argeologie
» Gesondheid
» Godsdiens
» Handwerk en stokperdjies
» Huis en tuin
» Humor
» Kinderboeke
» Kos en drank
» Kuns en fotografie
» Liefdesverhale
» Medies
» Misdaad en spanningsverhale
» Natuurlike geskiedenis
» Onderrighulpmiddels en opvoeding
» Persoonlike ontwikkeling
» Poësie en drama
» Reis- en vakansiegidse
» Rekenaarwese
» Sakebedryf, finansies en die Reg
» Skryfbehoeftes
» Sport
» Tegnologie en Ingenieurswese
» Vermaak
» Verstand, liggaam en gees
» Vervoer
» Verwysing
» Wetenskap en Aardrykskunde
» Wetenskapsfiksie, fantasie en gruwel
» Woordeboeke en tale
Opgedateer op
19 Feb. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
2,4 k resensies

Wat's nuut

New features: Goodreads ratings, special offers, new bookstore SciFier. Compare book prices to find the best book deals.