Briar Mailbox

1 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Briar Mailbox is 'n hulptoepassing vir Briar-boodskapper waarmee jy geënkripteerde boodskappe van jou kontakte kan ontvang terwyl Briar vanlyn is. Volgende keer wanneer Briar aanlyn kom, sal dit outomaties die boodskappe van jou posbus af haal.

Installeer die Mailbox-toepassing op 'n ekstra toestel, koppel dit met jou Briar-rekening en laat dit aan krag en Wi-Fi gekoppel.
Opgedateer op
16 Feb. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Wat's nuut

* Update list of Tor bridges
* Upgrade Tor to 0.4.8.9
* Raise minimum Android version to 4.3 (API level 18)