Die Bybel ‘53, ‘83, ABA, 2020

50 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

DIE VOLGENDE BYBELS IS INGESLUIT:
Die Bybel: 2020-vertaling
Die Bybel: 2020-vertaling met hoofletters
Die Bybel vir almal (ABA)
Die Bybel: 1933/1953-vertaling
Die Bybel: 1983-vertaling
Good News Translation

Laai gratis Afrikaanse Bybels af om sonder dataverbinding te lees. Jy kan verskillende vertalings vergelyk, jou Bybelleeservaring volgens jou behoeftes aanpas, en Bybelverse kopieer of deel. Kompak/liggewig – (klein lêergrootte).

LEES DIE BYBEL ELKE DAG:
• Lees die Bybel sonder dataverbinding.
• Soek sleutelwoorde en frases of deel verse met vriende.
• Skep jou gratis rekening om beklemtoonde teks, notas en boekmerke op verskillende toestelle te stoor.
• Dubbelskermbeeld om verskillende vertalings te vergelyk.
• Kruisverwysings, voetnote en kaarte is ingesluit.

VERPERSOONLIK JOU BYBELLEESERVARING:
• Voeg beklemtoonde teks, notas en boekmerke by.
• Kies uit verskillende teksvertoonopsies.
• Outomatiese boekmerk om verder te lees en jou leesgeskiedenis te sien.

Aan jou gebring deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika.

Hierdie app bevat nie advertensies nie.
Opgedateer op
02 Nov. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Persoonlike inligting, Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Wat's nuut

Klein opdaterings