Koer

Inprogram-aankope
4,2
11,6 k resensies
100 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels.

KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans.

HOE WERK KOER?

1. Laai die KOER-app gratis af
2. Sluit maklik aan
3. Skep 'n profiel
4. Beskryf jouself en laai jou foto's
5. Kleur jou profiel in met belangstellings
6. Begin KOER!
Opgedateer op
11 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Persoonlike inligting en 5 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,2
11,4 k resensies
Thomas Haraseb
14 Oktober 2023
Ek is nou opgewonde ek het my boeremeisie ontmoet en ek wens vir elkeen geluk daar uit
Was dit vir jou nuttig?
Herman de la Porte
30 April 2023
Baie goed
Was dit vir jou nuttig?
Elize Barnard
21 Junie 2022
Ek jou van koer want jy kry eerlike mense op die groep ..En almal is altyd vriendelik en eerlik met n persoon.Ek deel Fb se mense ook met koer.
3 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut


WAT IS NUUT OP KOER 3.0

• Boekmerk jou gunsteling profiele: besluit later

• Skommel-funksie: verbeter jou kanse in die Koerwoud

• Twee nuwe sakpas pakkette.

• Gratis weergawe steeds beskikbaar

****************************

WAT IS NUUT OP KOER 2.2

• Verbeterde Kletskamer: wag nie meer vir "verbind"-wiel nie.

• Koer help jou ligging bepaal en om alle lede naby jou te sien

****************************