Via Afrika ToetsUself

1 Tsg.+
Downloads
Altersfreigabe
Jedes Alter
Screenshot
Screenshot
Screenshot
Screenshot
Screenshot
Screenshot
Screenshot
Screenshot
Screenshot

Über diese App

ToetsUself van Via Afrika is die perfekte studiemaat vir alle Suid-Afrikaanse leerders.

Die app toets jou kennis en vaardighede in al jou skoolvakke. Toetse oor spesifieke afdelings van elke vak kan gratis in die app afgelaai word. Gedetailleerde terugvoering oor elke vraag wat jy beantwoord sal verseker dat jy ’n sukses van jou eksamens maak. Jou selfvertroue sal sommer gou ’n hupstoot kry as jy sien hoe jou uitslae verbeter!

Die vrae in ToetsUself is met sorg uitgesoek om jou kennis te toets en jou vaardighede te ontwikkel. Dit sal beslis jou voorkeurmetode vir hersiening word.
Aktualisiert am
01.09.2023

Datensicherheit

Was die Sicherheit angeht, solltest du nachvollziehen, wie Entwickler deine Daten erheben und weitergeben. Die Datenschutz- und Sicherheitspraktiken können je nach Verwendung, Region und Alter des Nutzers variieren. Diese Informationen wurden vom Entwickler zur Verfügung gestellt und können jederzeit von ihm geändert werden.

Neuigkeiten

Updated to target API 33