Met ons Lewe met Ritme toeps (apps) sal jy een tik weg wees van ons kerk se preke, webjoernale (blogs), videoтАЩs, kalenderinskrywings en nog meer!
- Onmiddellike toegang tot preke
- Voeg gebeure direk tot jou toestel se kalender
- Ge├пntegreerde kaarte en aanwysings
- Ontvang belangrike herinnerings kennisgewings (alert notifications)
- Webjoernale (Blogs), sosiale netwerk integrasie, videoтАЩs en nog vele meer
Dankie dat u ons Lewe met Ritme toeps (apps) gaan aflaai
рмЧрмд рмЕрмкрмбрнЗрмЯрм░ рм╕рморнЯ
рмЕрмЧрм╖рнНрмЯ 19, 2023