Hierdie toepassing is 'n prototipe van 'n uurlikse tarief sakrekenaar bedoel vir Johann Geldenhuys honneursgraad. Die toepassing is bedoel om 'n gebruiker se uurlikse tarief te evalueer en die gebruiker te wys of hulle oor- of onderlaai. Dit is 'n produk van my navorsing oor die outomatisering van besigheidstelsels vir vryskutters.
Opgedateer op
09 Nov. 2022
Opvoeding
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.