50+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Argility se SkyData IoT platform is 'n buigsame raamwerk, gebou deur gebruik te maak van open source enterprise grade tegnologie wat jou in staat stel om toestelle en masjiene te koppel. Dit is ontwerp vir real-time skaal, streaming en verwerking van data. Die wolk gebaseerde platform maak dit moontlik om die versameling en verwerking van data van enige toestel en sensor te versamel, te fasiliteer en te versmelt met transaksionele data en ongestruktureerde inligting. SkyData stel jou in staat om jou toestelle te bestuur en te monitor deur reëls op te stel wat voorwaardes om alarms en kennisgewings te aktiveer, opstel.

Die uitbreidbare platform maak die moontlikheid van bykomende ondersteuning soos voorspellende analise, masjienleer, data visualisering en verslagdoening moontlik. Die platform is gebaseer op IoT MQTT standaarde. Met Argility se SkyData platform integrasie vermoëns, wat gebruik maak van REST API's, kan dit integreer in enige besigheids- en operasionele stelsel wat data stelle aan jou mobiele toestel in 'n veilige omgewing lewer.
Opgedateer op
11 Sep. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Wat's nuut

Target SDK/API Level updated

Appsteundienste

Foonnommer
+27117121300
Meer oor die ontwikkelaar
ARGILITY LTD
apps@argility.com
209 SMITH ST JOHANNESBURG 2001 South Africa
+27 82 335 5809