Bubbu Jewels (Bubbu Juwele)

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
10,1 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Bubbu wil ‘n ware koninklike kat word. Hy het alreeds sy kroon gekry en homself tuisgemaak in sy troon, maar nou het hy jou hulp nodig om juwele vir sy skat te versamel. Sluit by hom aan en geniet dit om hierdie gewilde voeg 3 saam legkaart speletjie te speel!

Hoe speel jy? Sleep edelstene na die rooster en laat los. Roteer blokke edelstene voordat hulle geplaas word om ten minste 3 edelstene met dieselfde nommer in ‘n ry of kolom te kombineer. Jy sal saamgevoegde edelstene met hoër nommers kry. Voeg edelstene tot by nommer 7 saam en kyk wat gebeur. Wees versigtig om nie die rooster vol te maak nie!

Pas, voeg saam en ontplof edelstene om baie muntstukke te verdien. Jy kan muntstukke gebruik om verskillende “power-ups” te koop, om Bubbu te voer of vir hom fantastiese nuwe klere en bykomstighede te koop. Jy kan Bubbu ook verras met een van die pragtige nuwe agtergronde.

Gebruik jou logika en strategie vaardighede en word ‘n pas-en-saamvoeg meester. Kombineer en voeg 3, 4, 5... of tot 9 edelstene met dieselfde nommer saam, tegelyk, om ekstra muntstukke te verdien en jou hoë telling op te stoot. Nooi jou vriende en familie om te kompeteer vir die beste telling. Daag jouself uit met die vele soektogte wat die speletjie bied en geniet dit om die speletjie enige tyd te speel.

Kenmerke:
- Prettige en verslawende voeg 3 saam speletjie.
- Maklik om te speel, maar moeilik om te bemeester.
- Ontspannende bloklegkaart speletjie.
- Eindelose spel met baie soektogte.
- Daaglikse bonusse.
- Pragtige grafika.
- Speel enige tyd vanlyn.
- Voorloperbord ondersteun.

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.

Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
20 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,9
8,02 k resensies

Wat's nuut

- maintenance