Doctor Kids 2

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
46,9 k resensies
10 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Geniet hierdie speletjie gratis, asook honderde meer sonder advertensies en inprogramaankope met 'n Google Play Pass-intekening. Meer inligting
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Gryp die geleentheid aan om ‘n multi-taak dokter te word. Bied die hoogste moontlike gehalte mediese sorg aan alle kinders en bewys dat hulle altyd op jou kan reken.

Mediese behandelings met prettige mini-speletjies:
• Longe: Gebruik ’n asemhalingsmasjien, maak die bakterieë dood in die Archer-minispeletjie, en kies ’n inhaleerder om die lugweë oop te maak.
• Keel: Neem ’n monster met ’n mediese stokkie en roei virusse uit in die Bubble shooter-minispeletjie. Vars roomys is altyd ’n goeie oplossing vir ’n seer keel!
• Kopluise: Vind kopluise met behulp van ’n vergrootglas, raak ontslae van hulle en kies supersjampoe vir teenluisbehandeling.
• Maag: Ondersoek alle organe in die liggaam en vind uit watter een genesing nodig het en verwyder virusse.
• Neurologie: Skandeer ‘n hoof, los ‘n breinlegkaart op en kies een van die verbande.
• Ambulans: Vlieg ‘n noodhelikopter en red kinders uit brandende wolkekrabbers.

Kinders wag alreeds vir jou hulp! Dit hang van jou af om hulle te genees!

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
19 Jun. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Appaktiwiteit, Appinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Hierdie app samel dalk hierdie datasoorte in
Appaktiwiteit en Appinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,2
40,3 k resensies

Wat's nuut

- maintenance