Yslekkers vir Kinders

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,0
10,6 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Ontlok jou kreatiwiteit en skep ‘n koue, heerlike en verfrissende yslekker!

Hierdie yslekkermaker is ‘n eenvoudige en prettige, rustige speletjie wat vir almal geskik is. Seuns en dogters sal dit veral terdeë geniet terwyl hulle hul meesterstukke maak en versier en dit dan met hul geliefdes deel.

Jy kan verskeie vorms kies en kleurvolle geure vir jou yslekkers meng. Dit gaan beslis ‘n watertandondervinding wees! Jy kan ook kies tussen baie verskillende stokkies, suikerversierings, vulsels, speelgoed en ander items om jou soet en koue skeppings pragtig en aanloklik te maak.

Aan die einde kan jy jou roomyslekker eet, ‘n skyfielegkaart oplos of ‘n duik-minispeletjie speel om spesiale geslote items oop te sluit.

Kenmerke:
• pragtige, hoë gehalte HD-grafika
• intuïtiewe, maklik-om-te-gebruik koppelvlak met sleepbare items vir beter posisionering
• oneindige speeltyd met onbeperkte kombinasies
• 16 verskillende vorms om van te kies
• 8 geure yslekkers in verskeie kleure
• baie verskillende stokkies, suikerversierings, vulsels, lekkers, sprinkelsversierings, krummels en interaktiewe speelgoed
• duik-minispeletjie (verdien muntstukke om geslote items oop te sluit)
• skyfielegkaart-minispeletjie

Hierdie yslekker-kookspeletjie is geskik vir babas, peuters, kinders en volwassenes wat daarvan hou om yslekkers te maak, versier, bedien of bloot om dit te eet.

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
03 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,7
7,65 k resensies
Shaxsanam Askarova
07 Augustus 2023
иртьва
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

- maintenance