My Baby Care 2 (My babasorg 2)

Bevat advertensiesInprogram-aankope
3,7
10 k resensies
5 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Deel in die pret en hou die baba-malligheid onder beheer.

• Kos: Berei krakerige graankos met romerige melk of kook ‘n bietjie vrugtetee. Maak ‘n soet roosterbroodjie met sjokoladesmeer, botter, konfyt of heuning en voeg ‘n kiwivrug, appel, aarbei of piesang by.
• Kopkrapper: Los logiese kopkrappers op om jou brein op te lei. Vind ontbrekende stukke, pas die bloklegkaarte bymekaar, speel ‘n geheue-speletjie of vul ‘n Sudoku rooster met beelde.
• Sorg: Kinders is lief vir speelgoed! Vermaak hulle met ‘n borrel-speelding, rammelaar of oulike hondjie en nog baie meer speelgoed terwyl jy die doek omruil. Moenie vergeet om ‘n pragtige fopspeen te kies en die baba te voer nie!
• Dokter: Herken jy die mees algemene kindersiekte, waterpokkies? Gebruik ‘n balsem, stetoskoop, inspuiting, stropie en sakdoek om van daardie irriterende uitslag en koors ontslae te raak.
• Speelkamer: Geniet dit om te spring met ‘n bal, te speel met ‘n trein en om te skaats. Kreatiewe verstande kan verskillende origami figure maak.
• Optooi: Maak gereed vir die pajama-partytjie! Kombineer kleurvolle sokkies, funky bykomstighede en knus nagklere om ‘n superkoel uitrusting te kry.

Babaseuntjies- en dogtertjies wag vir jou!

Kenmerke:
• 6 verskillende kamers met baie mini-speletjies
• ontwikkel kreatiwiteit, logiese denke
• oefen jou modesin in die optooi-speletjie

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
08 Aug. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

3,7
8,22 k resensies

Wat's nuut

- maintenance