Funny Racing Cars

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,1
3,94 k resensies
1 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Welkom by die lekkergoed-wêreld van spoed waar jou supervoertuig die renbane regeer! Warm die bande op en maak gereed vir vuurwarm wiele advontuur!

Kies ‘n kar, bakkie, trekker, of a monstertrok en “verfraai” dit in die fabriek. Laat jou kreatiwiteit los en verf, versier, pas aan volgens jou smaak en stel jou voertuig in. Voeg patrone, versierings, plakkers, koel bande, ‘n turbo-enjin en ‘n tenk by om ‘n kleurvolle straatdier te bou.

Soete lekkergoed-renbane word slegs gemaak vir die heel beste renjaers in die wêreld. Spring in die bestuurder-sitplek, trap die petrol en pronk met jou bestuursvernuf. Jy kan jaag op verskillende eilande en renbane terwyl jy spronge en toertjies uitvoer. Kruis die eindstreep en versamel soveel munte as moontlik in 120 vlakke om jou kar op te gradeer. Maak gou en moenie dat jou brandstof opraak nie.

Dis tyd vir ‘n wedren-skou!

Kenmerke:
• fisika-gebaseerde jaagspeletjie
• eenvoudige kontroles (petrol, rem, spring)
• 4 geanimeerde voertuie
• baie ontwerp-opsies in die motorfabriek
• 120 uitdagende vlakke
• 10 lekkergoed-eilande met aanloklike renbane

Hierdie speletjie is gratis om te speel, maar sekere inprogramitems en -kenmerke, ook dié wat in die beskrywing van die speletjie genoem word, kan betaling vereis via inprogramaankope wat werklike geld kos. Gaan asseblief jou toestel se instellings na vir meer besonderhede oor inprogramaankope.
Die speletjie bevat advertensies vir Bubadu se produkte of party derde partye wat gebruikers na ons of derdepartywerwe of apps sal neem.

Privaatheidsbeleid: https://bubadu.com/privacy-policy.shtml
Diensvoorwaardes: https://bubadu.com/tos.shtml
Opgedateer op
03 Okt. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Programaktiwiteit en Programinligting en -werkverrigting
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,2
3,34 k resensies

Wat's nuut

- maintenance