Reversi

Bevat advertensies
4,0
183 resensies
10 k+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Die best van "Go" en "Othello" in een gratis app: REVERSI!

KENMERKE:

- Gratis Reversi speletjie, soortegelyk aan Othello
- Skerp grafieka an ongelooflike klank effekte
- Ontsluit vordering in aanlyn opsie en teen die rekenaar!
- Speel aanlyn of aflyn
- Aanpasbaar by Android telefone en tablette

HOE OM REVERSI TE SPEEL

"'n Minuut om te Leer… 'n Leeftyd om te Bemeester"

-EERSTE VIER SKUIWE: Spelers maak beurte om 'n swart of wit skyf op die vier sentrale blokkies van die bord te plaas.
-SPEL: Spelers neem beurte om gekleurde skywe te plaas om die opponent se skywe te omring en om te dop.
-VOORBEELD: Die eerste speler plaas 'n swart skyf langs die opponent se wit skyf. Wanneer die twee swart skywe 'n wit skyf omring, word die omsirkelde wit skyf omgedraai en word dit swart.
-VASLEGGING: Spelers kan skywe vang en omdop aan weerskante, in 'n horisontale, vertikale, of skuins rigtings.
-GEEN GELDIGE SKUIWE? Dis speler verloor die beurt.
-EINDE VAN SPELETJIE: As die bord vol is, of geen geldige skuiwe oorbly nie, eindig die speletjie.
-DOEL: Die speler met die meeste skywe op die bord as die laaste skyf gespeel word, wen die speletjie.

Speel ons gratis REVERSI app, Met elke skuif voel jy asof jou IK 'n aks opgeskuif het!
Opgedateer op
15 Jul. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,1
156 resensies

Wat's nuut

Minor update.