ChaiFM

500+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

ChaiFM is Afrika se enigste Joodse gemeenskapsradiostasie en buite Israel is ons die wêreld se enigste Engelsmedium Joodse praatstasie. Ons saai uit vanaf Johannesburg, Suid-Afrika op 101.9FM en wêreldwyd is ons beskikbaar op oudiostroom, die gratis ChaiFM App en op Tunein radio.

In Suid-Afrika het ons daagliks 125 000 luisteraars en via die internet het ons 15 000 daaglikse luisteraars in meer as 80 lande regoor die wêreld.

Chai beteken lewe en ons programmering weerspieël dit en sluit alle aspekte van lewe en spiritualiteit in. Luister gerus en raak verslaaf aan die lewe!!
Opgedateer op
01 Aug. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word