Elumuster

5+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

In Lewenspatrone sal jou kleingroep met behulp van lesplanne en Bybelgedeeltes outentieke, eenvoudige en maklik reproduceerbare (of herhaalbare of volgbare?) patrone vir die lewe as dissipels van Jesus ervaar. Wanneer julle vir mekaar omgee, God se beginsels en praktyke ontdek, toepas wat julle leer, God se teenwoordigheid ervaar en dit met ander deel – sal julle begin om ander mense te help om groepe te vorm sodat hulle ook saam in hulle sitkamers kan groei.

Geïnspireer deur die lewensiklus van plante, word hierdie gedeelde reise in vier kategorieë verdeel: Begin, Gaan voort, Groei en Akkumuleer. Hulle help elke groep om 'n plek te vind om te begin en saam te groei. Elke reis verdeel die ontmoeting in drie kommunikasie-dele wat deur enige lid van die groep gelei kan word. Ons kan nie wag vir jou om te ervaar hoe een week se vergadering met die volgende skakel om jou te help groei nie. Dit is die patroon van die lewe!

Die leermateriaal in hierdie toepassing is vir almal verstaanbaar, ongeag godsdienstige ervaring - of jy nou in die kerk grootgeword het of God se Woord vir die eerste keer ervaar. Jy kan maklik leermateriaal vind wat pas by die vlak van jou groep van dag een af, en julle kan saam groei.
Opgedateer op
26 Sep. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Appsteundienste

Meer oor die ontwikkelaar
Pattern Resource Group LLC
patterndev@patternplatform.app
1600 N Boonville Ave Springfield, MO 65803 United States
+1 734-904-8585

Meer deur Pattern Dev