Leak Checker Family of one

1+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Waterrekeninge kan vir baie 'n oorsaak van stres wees. Hierdie waterbestuur-app help jou om jou waterverbruik te bereken en te bepaal of jou waterverbruik ondergemiddeld, normaal of hoog is vir die gemiddelde persoon. Om te weet of jou gebruik hoog is, kan jou help om te besluit of dit nodig is om die moontlikheid van 'n lekkasie verder te ondersoek. Deur gereelde lesings te neem en hierdie toepassing te gebruik, kan jy beheer oor jou waterverbruik neem.
Om beheer oor jou waterverbruik te neem, hou die volgende voordele in:
1. Finansiële voordeel om meer beheer oor jou waterrekening te hê
2. Omgewingsvoordeel. Sodra jy weet hoeveel water jy gebruik, kan jy die nodige stappe doen om jou verbruik te verminder en te bepaal of dit suksesvol was. Verminder daardeur jou omgewingsvoetspoor.
3. Vroeë lekopsporing. Om gereelde beheer oor jou watermeter te hou, sal jou help om vas te stel of daar 'n lekkasie by jou eiendom is.
Sodra jy jou meterlesings geneem het, sal die Lek Opsporing App jou gebruik bereken en sal die hoeveelheid tyd tussen lesings in ag neem, en sodoende die veranderlike tydkomponent uitskakel.
Bly op hoogte van jou waterverbruik; help jouself, jou finansies en die wêreld vir net $1 eenmalig.
Opgedateer op
11 Apr. 2023

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar

Wat's nuut

Improved for easy use