Anime Aantrek Vir Meisies

Bevat advertensies
4,3
75,3 k resensies
10 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Hou jy van manga, anime en Japanese popkultuur? Wel, dan is hierdie anime aantrekspeletjie net vir jou!

In die speletjie kry jy die geleentlheid om vir mooi meisies 'n nuwe voorkoms te skep. Daar is ses oulike dogtertjies, vier agtergronde en 200 kledingstukke om van te kies! Daar is geen digitale aankope nie! Alles is gratis!

Anime Aantrekspeletjie is een van die gratis aantrekspeletjies op Google Playstore wat jou die geleentheid bied om anime karakters aan te trek. Al wat jy moet doen is om kreatief te wees. So, trek die poppe aan net soos jy wil!

Ons is mal oor manga. Jy kan jou skooldogtertjie aantrek in hoëhakskoene, 'n tradisionele kort rompie of 'n Japanese matroospak.

Elke meisie is lief om aantrekspeletjies te speel en hul voorkomste te vernuwe. Dit is 'n oulike speletjie wat jy sal geniet om te speel in jou vrye tyd. Jy sal mal wees oor al die wonderlike grafiese patrone en die byderwetse klere!

Dit is asof jy in 'n skoonheidsalon met baie spoggerige, modieuse rokke en bykomstighede is. Daar is miljoene kombinasies wat eindelose pret verseker!

Anime Aantrekspeltjie speletjie bied:
Wonderlike haarstyle
Kawaii meisies
Rokke, broeke, rompies en troeteldiere
Verskeie agtergronde om van te kies
Meer as 200 items (d.w.s. miljoene kombinasies wat vir jou wag)

Daar is geen digitale aankope nie! Jy kan geen regte geld in die speletjie spandeer nie. Laai die speletjie af en begin om 'n nuwe voorkoms vir jou karakter te skep. Besoek "More by Games For Girls" om meer gratis speletjies vir meisies te speel.
Opgedateer op
29 Mrt. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,4
59,9 k resensies