Aantrekspeletjie Vir Meisies

4,3
48,5 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Die speletjie vir meisies bied jou die geleentheid om 12 prinsesse op te tooi in spoggerige uitrustings.

Die speletjie is heeltemal gratis. Daar is hoegenaamd geen digitale aankope in die aantrekspeletjie nie!

As jy baie hou van aantrekspeletjies, kom kyk na die beeldskone prinsesse wat wag om hul voorkomste te vernuwe. Hoe moet die prinsesse lyk? Spoggerig, koninklik, informeel of stylvol? Gebruik jou aanvoeling vir die nuutste modes en ontwerp die beste uitrusting vir elke prinses.

Daar is verskillende haarstyle, rokke, handskoene, vlerke, skoene en ander bykomstighede vir jou prinsessies. Die speletjie help jong meisies om hul persoonlike smaak en vaardighede te ontwikkel.

Ons weet dat meisies baie daarvan hou om aantrekspeletjies te speel en daarom het ons nog baie meer speletjies vir meisies van alle ouderdomme ontwerp. Daar is 'n verskeidenheid van onderwerpe! Loer gerus na ons speletjies oor prinsesse, feëtjies en bruide deur op die "More by Games For Girls" skakel te klik. Daar is nog gratis speletjies vir meisies wat wag om ontdek te word.
Opgedateer op
21 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,4
41,3 k resensies