Familie Aantrekspeletjie

Bevat advertensies
3,8
11,8 k resensies
1 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

As jy hou van speletjies vir meisies dan moet jy die nuwe unieke speletjie aflaai. Jy kan in die speletjie drie verskillende families mooi aantrek. Elke familie het vier karakters - die twee ouers (mamma en pappa) en twee kinders ('n dogter en seun). Trek hulle reg aan vir inkopies in die stad, 'n naweek by 'n temapark of 'n sonnige vakansie by die see.

Elke familielid het sy/haar eie reeks kledingstukke.

Mamma se items: stylvolle haarstyle, rokke, toppies, rompe, spanbroeke, skoene en handsakke.

Pappa se items: moderne haarstyle, T-hemde, langbroeke, kortbroeke, skoene, hoedens en bykomstighede.

Sussie se items: haarstyle, toppies, rompe, rokke, sokkies, skoene en speelgoed soos poppe om mee te speel.

Boetie se items: haarstyle, broeke, T-hemde, sokkies, skoene en speelgoed soos karretjies om mee te speel.

Alles is gratis net soos in al ons studio se ander speletjies. Daar is geen digitale aankope nie! Ontwikkel jou vaardighede deur uitrustings vir die hele familie te ontwerp. Skep cool uitrustings vir mamma, pappa, boetie en sussie op dieselfde skerm.

As jy hou van aantrekspeletjies vir meisies wat jou toelaat om twee of meer poppe gelyktydig aan te trek, loer gerus na ons ander gratis speletjies: "Paartjie Aantrekspeletjie", "BFF Aantrek Vir Meisies" en "Pajamapartytjie". Klik op die "More by Games For Girls" skakel om toegang tot die speletjies te kry.
Opgedateer op
24 Okt. 2022

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Programaktiwiteit en Toestel- of ander ID's
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging, Programaktiwiteit en 2 ander data
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie

Graderings en resensies

3,4
8,81 k resensies

Wat's nuut

Improves app performance