Somervakansie Aantrekspeletie

3,7
7,1 k resensies
1 m+
Aflaaie
Onderwysergoedkeuring
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Ses vriendinne maak reg om hul somervakansie saam te spandeer. Hulle gaan reis, in die son lê, swem in die see en cool plekke besoek. Die jong meisies is lief daarvoor om inkopies te doen en verskillende rokke en ander kledingstukke oorsee te koop. Die fantastiese meisies is die coolste en mooiste meisies waar hul bly.

Loer gerus na die mooi verskeidenheid van rokke, hoedens, handsakke en skoene wat hulle gekoop het.

Hulle begin hul dag gewoonlik in een of ander gesellige koffiewinkel met 'n lekker koppie koffie. Trek die meisies aan in een van hul nuwe somersrokke of rompies. Hulle gaan gewoonlik swem na die koppie koffie. Kies 'n mooi swembroek en sarong vir die geleentheid! Ag nee, nou is hul hare nat na die lekker swem. Dit beteken net dat dit is tyd vir 'n nuwe haarstyl!

Jy kan selfs in die aantrekspeletjie wat gaan oor die somervakansie hul velkleur verander d.w.s. as hulle baie tyd in die son spandeer het dan kan jy hulle tan wys.

Almal is lief vir die somer, vakansietyd en mooi strande. 'n Vakansie is veral pret as jy dit met jou cool vriendinne kan deel.

Al ons speletjies vir meisies is heeltemal gratis. Daar is geen digitale aankope nie. Die spesifieke speletjie het meer as 225 items (18 kategorieë) om van te kies en alles is gratis! Ons twyfel of jy nog so 'n aantrekspeletjie vir meisies sal kry wat soveel gratis items bied waarmee jy kan speel. Klik op die "More by Games For Girls" skakel om ons studio se ander soortgelyke speletjies af te laai.
Opgedateer op
24 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,0
5,49 k resensies